Smile Spel-O-Bingo

R70.00

3 in stock

Description

Leer om te luister en geniet dit om te spel met hierdie speletjie gebasseer op die klassieke bingo, maar met die ontwikkeling van spelling in gedagte. Fokus op die ontwikkeling van die eerste fonemiese klanke, luistervaardighede, auditiewe geheue, visuele onderskeiding, woordeskat en woordbou.
Ontwikkel vroeƫ lees vaardighede, ouditiewe geheue, visuele diskriminasie (prente en woorde) en verbeter konsentrasie en taalvaardighede.

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Smile Spel-O-Bingo”

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Shopping Cart
0