Books
Bybelliedjies vir Kleintjies eb Kleuters
Bybelliedjies vir Kleintjies eb Kleuters
Regular price
R 140.00 ZAR
Regular price
Sale price
R 140.00 ZAR
Unit price
per
Shipping calculated at checkout.
Couldn't load pickup availability
Op die hakke van Liedjies vir Pikkies en Peuters (2017) volg vroeëkindontwikkelingspesialis Gertie Smit se nuwe boek met 40 oorspronklike Afrikaanse Bybelliedjies en -stories: oor karakters soos Jona, Moses en Daniël, liedjies wat goeie waardes aanleer, bv. om nie te jok nie, sowel as gebedjie-liedjies. Daar is ook 6 bekende Bybelverhale verwerk tot musiekstories. Die CD bevat al die liedjies in die boek, pragtig vertolk deur Marlie Katzke en Andre Terblanche
Format: Soft Cover
