Skip to product information
1 of 2

Books

Hasie, Hoekom Is Jou Stert So Kort? - En Ander Stories Uit Afrika (Afrikaans, Paperback)

Hasie, Hoekom Is Jou Stert So Kort? - En Ander Stories Uit Afrika (Afrikaans, Paperback)

Regular price R 130.00 ZAR
Regular price Sale price R 130.00 ZAR
Sale Sold out
Shipping calculated at checkout.

Hierdie verbeeldingryke stories oor die ontstaan van mense, diere en dinge is gunstelingvoorleesstories van kinders en ouers. Hierdie versameling bevat 14 verhale, byeengebring deur uitgewer Michelle Cooper. Dit sluit die San se pragtige verhaal in oor waar die sterre en Melkweg vandaan kom, hoe Hiëna sy hinkstappie gekry het, waarom die son in die lug hang, waarom Hasie se stert kort is, waarom Jakkals 'n swart streep op sy rug het, en meer. 

View full details